Slag van Duinkerken

Slag van Duinkerken
Deel van Tweede Wêreldoorlog

Britse soldate skiet op 'n vliegtuig, terwyl die soldate in die agtergrond dekking soek
Datum 27 Mei 1940 - 4 Junie 1940
Ligging Duinkerken, Frankryk
Resultaat Duitse oorwinning
Strydende partye
Vlag van Frankryk Frankryk
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vlag van België België
Vlag van Nederland Nederland
Vlag van Nazi-Duitsland Nazi-Duitsland
Bevelvoerders
Lord Gort
Maxime Weygand
Gerd von Rundstedt (Leër Groep A)
Ewald von Kleist (pantsergroepe)
Sterkte
400 000 800 000
Ongevalle
68 000 dood en gewond, 34 000 gevange geneem, 6 torpedojagers, 200+ klein gevegsbote, 177 vliegtuie 20 000 dood en gewond, 100 tenks, 132 vliegtuie

Die Slag van Duinkerken (Frans: Bataille de Dunkerque) was 'n militêre operasie tydens die Tweede Wêreldoorlog wat vanaf 27 Mei tot 4 Junie 1940 in die Noord-Franse stad Duinkerken uitgevoer is. Duitse gepantserde troepe het na Calais opruk en die geallieerde magte in twee verdeel. Die spoed waarteen die Duitsers beweeg het, het die Britse en Franse bevelvoerders onkant betrap. Die noordelike groep het na Duinkerken teruggeval.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search